ISBN 9781733547499
Jou velkleur maak jou nie vinnig, sterk, slim of gevaarlik nie. Ek wil sommer skree: "Dis net vel, my pel!" 'n Ge?llustreerde kinderboek oor die evolusie van velkleur, gebaseer op navorsing deur die antropoloog dr. Nina Jablonski en die historikus dr. Holly Y. McGee. Saam beskik…
List price $19.95Our price $14.96In stock
Review the edition and final total before payment.
All 50 states. Delivery details →
Jou velkleur maak jou nie vinnig, sterk, slim of gevaarlik nie. Ek wil sommer skree: "Dis net vel, my pel!" 'n Ge?llustreerde kinderboek oor die evolusie van velkleur, gebaseer op navorsing deur die antropoloog dr. Nina Jablonski en die historikus dr. Holly Y. McGee. Saam beskik hulle oor meer as 40 jaar se kennis wat spruit uit hul akademiese werk wat deur ewekniebeoordelaars nagegaan is. Ontmoet vir Epi Dermis! Epi se ander naam is "Vel". Epi sal jou mooi vertel hoekom ons velle verskillende kleure het. Epi sal die wetenskap van velkleur op 'n eenvoudige manier verduidelik. Epi is die orgaan in die liggaam wat die hardste werk! Laat Epi toe om aan jou te verduidelik hoekom sweet jou liggaam se geheime superkrag is! Saam met Epi sal ons die geskiedenis van velkleur ondersoek en uitvind waarom velkleur nie jou gedrag be?nvloed nie. In Afrikaans vertaal deur Izak de Vries, met 'n voorwoord deur Michael Jonas, direkteur van die Afrikaanse Taalmonument en -museum.
Age guide: Ingram target audience. Age guides are not independent reading levels. Returns & order help →