
ISBN 9781967855360
Min verhale is so ewig soos di? van die wind, en min stemme dra soveel wysheid soos di? van die woestyn. Sand se storie moedig kinders aan om nie verandering te vrees nie, maar om daardie vrees te verstaan en self te kies hoe om dit te hanteer. Wanneer 'n stroompie by die…
List price $14.90Our price $11.18In stock
Review the edition and final total before payment.
All 50 states. Delivery details →
Min verhale is so ewig soos di? van die wind, en min stemme dra soveel wysheid soos di? van die woestyn. Sand se storie moedig kinders aan om nie verandering te vrees nie, maar om daardie vrees te verstaan en self te kies hoe om dit te hanteer. Wanneer 'n stroompie by die woestyn kom, probeer dit voortgaan soos altyd - sonder om te verander. Maar die wind leer hom dat ware groei soms verg dat jy moet verander, sonder om op te hou wees wie jy is. Hierdie verhaal is een van vele wysheidsverhale wat die Afghaanse filosoof Idries Shah vir sy kinders vertel het - verhale wat help om anders te dink en die w?reld met wysheid te bekyk. Hierdie unieke stories het hul oorsprong in Sentraal-Asi? en die Midde-Ooste. Vandag word hulle pragtig ge?llustreer uitgegee sodat kinders, hier en anderkant die w?reld, iets waardevols daarin kan ontdek Hierdie leersame stories kan op baie vlakke ervaar word. 'n Kind mag dalk net daarvan hou om daarna te luister; 'n volwassene mag dit meer gesofistikeerd analiseer. Uiteindelik kan albei baat vind by die lesse wat daarin vervat is.
Age guide: Ingram target audience. Age guides are not independent reading levels. Returns & order help →