
ISBN 9781636073675
Vir haar 4-jarige verjaarsdag ontvang Keitu 'n rok, maar nie sommer enige rok nie, 'n blou een met 'n patroon wat gekies is om haar familie te verteenwoordig! In Suid-Afrika maak familielede klere van een identiese materiaal, so dit wys dat hulle aan dieselfde familie behoort.…
List price $12.99Our price $9.74In stock
Review the edition and final total before payment.
All 50 states. Delivery details →
Vir haar 4-jarige verjaarsdag ontvang Keitu 'n rok, maar nie sommer enige rok nie, 'n blou een met 'n patroon wat gekies is om haar familie te verteenwoordig! In Suid-Afrika maak familielede klere van een identiese materiaal, so dit wys dat hulle aan dieselfde familie behoort. Die Blou Rok vier van die tradisionele Suid-Afrikaanse materiaal, genaamd seshweshwe, wat deur swart gesinne gebruik word om rokke vir spesiale vieringe te maak.
Age guide: Ingram target audience. Age guides are not independent reading levels. Returns & order help →